Wellington Brandslagoffers

  • Post category:Projects

Soos dit weer gedurende naweek van 03 Februarie 2018 bewys is – Brande saai dikwels verwoesting in die somer en ‘n ongeluk kan met enige een gebeur.
Ons by die Cornal Hendricks Foundation poog altyd om te help waar ons kan, maar die hulpbronne is ook maar minimaal. Ons rig hiermee dus ‘n pleidooi aan die groter gemeenskap van Wellington, Wes-Kaap, om klere of enige ander donasie aan die slagoffers te skenk.
Kontak ons gerus om dit op sentrale punt te bestuur en seker te maak die slagoffers ontvang hul bystand. U hulp in hierdie verband word hoog op prys gestel en waardeer.

 

https://www.facebook.com/pg/CornalHendricksFoundation/photos/?tab=album&album_id=551549371892782