Wyk 29 Jeugdag 2017

Wyk 29 Jeugdag 2017

Wat ‘n absolute herlewing van sport in ons dorp wat pragtig is om te aanskou! Ons het gister Jeugdag met netbal, rugby en musiek gevier saam met mense uit ons gemeenskap.
Dankie vir Arnout Malherbe en Gareth Cilliers van Boland Kavaliers wat ook daar was.
Fantastiese werk deur: Breaking Barriers / Badisa Wellington / Wellington SAPS / Roses United Rugby Club / Wyk 29 Cornal Hendricks Foundation / Avron Appollis / Jacquin Jansen / Shafiek Mouton
“Youth in sport is a youth out of court” #WeRemember16June1976
 

https://www.facebook.com/pg/CornalHendricksFoundation/photos/?tab=album&album_id=446659109048476

Close Menu
×